Каталог

Каталог

Скачать Idees tydskrif для Айфона, Айпада

Категория: Образ жизни
Версия: 4.6.3
Размер: 103.6 МБ
Бесплатно

Описание

Idees is propvol planne vir die mooiste onthaaltafels, maklike handwerkprojekte en slim en oulike dekorwenke – dis jou maandelikse dosis kreatiewe inspirasie.

Pryse vir subskripsies:
 
• 1 jaar subskripsie  = 329.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
 
 As jy deur iTunes  ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is.
 
Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes.
 
Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het.
 
Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie.

Privacy Policy & Terms of service URL: http://www.ideasfactory.co.za/privacy-policy

Что нового в версии 4.6.3

Minor improvements